Avonturier Burke is terug, dié keer in Afrika

Hamilton Wende, vryskutskrywer en televisievervaardiger, woon in Johannesburg wanneer hy nie die wêreld vol rits agter een of ander storie aan nie.

Hy het al verslag gedoen oor oorloë en revolusies in Afganistan, Afrika en die Midde-Ooste.

lees meer....